Nou bring dié twee weer stylvolle gemak vir jou voete in die warmmaande. Dis die perfekte vermenging van Italiaanse ontwerp en Brasiliaanse passie.

Vir meer inligting, skakel 021 425 2521.