Dié skoene word met die hand gemaak in Europa onder die strengste ekologiese standaarde. Alle materiale wat gebruik word, is organies, 99%-kurk, natuurlike lateks en leer word met groentekleursel gekleur.

Vir meer inligting, skakel 021 418 4503 of besoek www.thinkshoes.co.za.

Aida enkel stewel Alyna stewel

Donkergroen Aida-enkelstewel (R2 335)

Sandkleurige Alyna-stewel (R2 445)