Kom vier ons heel eerste Moedersdag saam met ons! ‘n Heerlike driegangmaaltyd sal spesiaal voorberei word vir hierdie familie-kuier dag. Bespreek vandag jou tafel en kom deel die dag saam met ons. Inligting en volledige spyskaart is op ons webtuiste beskikbaar by www.morgensrust.co.za.