“Dié tipe baadjie is perfek vir die wintermaande en jy kan dit dra by ’n snyerskortbroek en ’n vroulike, deursigtige sybloes.” Kyk uit vir ’n soortgelyke baadjie (R1 599,95) by Mango.