Die eenvoud hiervan is perfek vir werk. Kombineer dit met sterk bykomstighede sonder tierlantyntjies. Sien SARIE se Februarie 2010-uitgawe vir kantoorstyl.

Vir 'n gemaklike naweek-voorkomsdra 'n kimonolyfband en plat sandale daarby.

Rok & kimonolyfband

Vlootblou knielengte-syrok
R1 099
Trenery @ Woolworths
Groottes: 6 - 18

Kleurryke kimonolyfband
R250
Two @ Mememe

Bykomstighede vir 'n naweek-voorkoms

Room sandale (R249), Zoom Armband (R800), Jools to wear Beige kunsleer-handsak (R1899), Guess
  Roomkleurige
T-staaf-sandaal
van kunsleer

R249
Zoom
  Armband van geel
stene en silwer

R800
Jools to wear
  Beige kunsleer-handsak
R1 899
Guess