Die titel is dalk nie te sag op die oog nie. Maar How Not to F*** Them Up–The First Three Years deur die Britse sielkundige Oliver James bevat fassinerende navorsing en riglyne sodat “ons nie ons ouers se foute herhaal nie”.

Hy het ook die topverkoper Affluenza geskryf.

Random House, R145