Al ooit gewens jy het in die vorige eeu gelewe? Die uitspattige partytjies, glansryke rokke, en modieuse klere ... Maar hoe realisteis is ons persepsie van die rol van vroue in die geskiedenis? 

Domowa Kostiumologia verduidelik wat haar geïnspireerhetom dié video te skep: "Skoonheid deur die eeue word gereeld op ’n stereotipiese manier uitgebeeld, dus wou ek ’n meer histories akkurate weergawe skep ... Ons is so gewoond aan idealistiese weergawes van realiteit, so hier is die waarheid."

Kyk hier na die video wat al amper ’n half miljoen keer gekyk is.

https://www.youtube.com/watch?v=t__RhUyZMDM

Lees ook 

ZZZ

Lees hier vir meer inligting