Dit word met die hand gemaak en is boonop bekostigbaar. Blom-oorbelle van sterlingsilwer (R150).

Vir meer inligting, skakel 021 418 1954 of besoek www.mooisenmeer.co.za