SARIE bied spesiaal vir lesers ’n eksklusiewe vertoning van die nuwe romantiese film Vir Altyd aan! En jy kan deel wees van die glans.

Koop no´u´ jou kaartjie en kyk op vlug SARIE3101 saam met Donnalee en Ivan, wat albei daar sal wees, na Vir Altyd in eersteklas-styl ...

Datum: Sondag, 31 Januarie 2016, 18:00

Drag: Eersteklas-glans

Waar: Atterbury-teater, Lynnwood Bridge, Pretoria

Prys: R150 (sluit eersteklas-bederf in)

Koop kaartjies by Computicket

viraltydprem

In samewerking met Placecol

Placecol Skin Care Clinic Logo

 Lees alles wat jy oor dié opwindende film moet weet, HIER