Een van Accessorize se grootste tendense vir herfs/winter 2011 is die Global Gypset.
Kyk uit vir bykomstighede soos gepoleerde goue juweliersware en geborduurde sakke.

Vir meer inligting, besoek www.accessorize.co.za  of skakel 021 447 7718