Swart potloodromp van katoen
R649,94
Mango
Grootte: S – L

WENK:

Potlootrompe eindig net bo die knie of net daaronder – kies die lengte wat jou bene die beste laat lyk.
Dra dít by jou potloodromp vir ‘n Altyd 30-voorkoms
Pers-en-grys vallebloes (R290), Foschini Silwer hoepel-oorbelle (R199), Miglio Swart handsak (R699), Nine West Horlorsie (R1999), Guess @ TRUWORTHS Pers enkelstewel (R899), Hush Puppies
Pers-en-grys
vallebloes van
geruite stof
R290 Foschini Groottes: 8-16
Silwer
hoepel-oorbelle
R199 Miglio
Swart handsak R699 Nine West Horlosie van vlekvrye staal en diamanté R1 999 Guess @
TRUWORTHS
Pers enkelstewel van sweedsleer R899 Hush Puppies