"Ja, ons is in die land waarheen soveel Suid-Afrikaners wil emigreer, wil kom. Hoekom gee ons dié geleentheid prys? Ons het nie rasionele argumente nie. Ons rede is verbasend eenvoudig: Ons harte is in SA." - Charl en Olivia Smedley, wat ná byna ses jaar in Doebai en twee jaar in Australië op pad terug is.

**In die nuutste uitgawe van SARIE gesels ons met Suid-Afrikaanse gesinne wat op pad terug is huis toe.