Daar is ringe, oorbelle, armbande, brosspelde en halssnoere in dié reeks uit Israel. Elke item het ’n unieke, kreatiewe gevoel. Armband uit die Ayala Bar-reeks (R2 300). Vir meer inligting, kontak 071 219 3850 of besoek www.ayalabar.co.za