"Ek maak nie 'n drama van klein dingetjies nie. 'n Mens moet self spaartyd skep; jy gaan dit nie krý nie." - Nelia Schutte, stigter van Keedo Internasionaal, en ma van 'n tweeling, Henno en Carmia (18)

**Lees nog raad van werkende ma's in jou September-uitgawe van SARIE