Mischa Fritsch, 'n goudsmid van Kaapstad, in samewerking met mense van die Nama-gemeenskap van die Richtersveldt, beeld hul kultuur uit deur middel van 'n versameling besonderse stukke juwele in goud silwer en platinum. Die ses kunstenaars ontvang 'n persentasie van die wins op die verkope.