Die Oscar-wenner Natalie Portman (Black Swan) en die aktrise Mischa Barton (The O.C.) is twee bekendes wat onlangs daarmee gesien is. Hulle het die Lanvin-sonbril (vanaf R3 850) gedra. Kry 'n meer sakpas opsie by Foschini (R60). Bel Lanvin by 071 871 9121 en Foschini 0860 104 764.