"Vergifnis is ’n verbintenis tot gesond word. Dis jou keuse. Jou geskenk aan jouself is groter vrede, emosionele balans, kennis van jou innerlike krag en gesonder grense. Jy kan wegbeweeg uit die slagoffer-modus." - Natasha Sutherland