"Hoe meer ek praat, hoe gesonder word ek... Ek het 'n pyn in my hart gekry as ek oor hom praat. 'n Geestelike berader het my met die vergifnisproses gehelp. Ek moes hardop bely dat ek my pa vergewe en hom vryspreek. Dit het my bevry." - Sangeres Nedine Blom oor haar seer kinderjare en haar pa wat haar suster gemolesteer het.

Lees EKSKLUSIEF in jou Augustus-SARIE oor Nedine en haar suster, Elmi, se hartseer geheim.