“Jy het elke dag sowat 60 000 gedagtes. Bykans 90% hiervan is dieselfde as gister, en die meeste is negatief.” Met soveel stresvolle gedagtes is dit geen wonder jy voel hier teen die einde van die jaar dun geskaaf nie . . .

(Bron: D-Stress – Building Resilience in Challenging Times)