"Die grootste waarheid oor finansies is om nie in tye van betreklike voorspoed oordadig te lewe nie. Ek ry scooter waar ek kan, het géén ontwerpersklere nie en betaal sover moontlik alles kontant." - Neil Sandilands, akteur en regisseur