1 Silhoeët

By die Afrika-modeweek is vormdrag onder ’n deursigtige rok op die loopplank gesien. Dié uitrusting is deel van kLûk CGDT se Somer 2010/2011-reeks. Dra vormdrag onder enige uitrusting om jou figuur te vlei.

Mode

Errol Arendz laat ’n korset sensueel lyk. Dié snit met sy 50’s-inspirasie lyk mooi vir die aand saam met ’n vol romp.

Bandjieloos
So Frans Sagte Verleiding

2 Bandjieloos

By skouerlose toppies of -rokke
is dié bra ’n moet om te verseker
Dat jy die beste ondersteuning kry.
Swart gevormde en bandjielose
bra met draadondersteuning en
silikoon-afronding om bra bo te
hou (R199,95 – R209,95), Playtex.

Groottes: 32B – 40DD

3 Só Frans

Die sensuele broekie
is perfek onder klere wat
nie noupassend is nie.
Pienk-en-grys Franse kantbroekie
(R249,95), Calvin Klein.

Groottes: S – XL

4 Sagte verleiding

Vleiend vir klein, ferm borste
omdat dit geen draad- of gevormde
ondersteuning het nie. Swart bra (R180),
Ruby @ Wild Orchid.

Groottes: S – L

Balconette-Bra Ge-Kussing Aandrok
5 Balconette-bra

Die snit is perfek vir borste wat
nie groter as ’n C-keël is nie. Draadondersteunde
bra van symengsel (R850),
Princesse tam.tam.

Groottes: 32A – 36C

6 Ge-Kussing

Lyk begeerlik met ekstra hulp, soos kussinkies in ’n bra. Rooi bra met
draadondersteuning e

Groottes: 32A – 36C

7 Aandrok

Perfek vir ’n romantiese aandjie
tuis. Rooi nagrok met kant-detail (R335),
Barclay and Clegg.

Groottes: S – XL

Korset
Heupbroekie Stel
Heupbroekie

Ondersteuning

Ondersteuning

8 Korset

Dié Victoriaanse
kledingstuk met baleine
ondersteun die borste
en middellyf. Wit korset
met draadondersteuning
en gevormde keëls
(R1 250), barclay and 
Clegg.

Groottes: 32A – 36D

9 Heupbroekie

Verleidelik saam met heupsnitbroeke
of -rompe. Heupbroekie
(R59,95), Temptations.

Groottes:
XS – L. Bypassende bra met draadsteun
(R119,95). Groottes: 32A – 36D

10 Ondersteuning

Perfek vir die voller figuur.
Draadondersteunde bra (R209,95),
Playtex.

Groottes: 36D – 44DD.
Bypassende broekie (R139,95).
Groottes: M – XXXXL

Kamisool
Sonder Lyne

11 Kamisool

Die enigste onderklere-item wat
jy ook as bo-drag kan dra. Mits dit nie
deursigtig is nie, lyk dit heerlik informeel saam met jeans. Sy-kamisool (R449), Forever New.

Groottes: S - L

12 Sonder lyne

Die perfekte teenvoeter vir onooglike
broekielyne, maar oppas net dat dit nie bo jou langbroek uitsteek nie. Oranje kant-deurtrekker (R395), Barclay and
Clegg. Groottes:    S – XL. Bypassende bra met kussinkies (R695).

Groottes: 32A – 36D