"Ek wil geld maak, want ek wil karre koop en eendag vir my vrou en kinders kan sorg. Ek't besluit om kommersieel te wees, dis hoekom ek pop-rock sing en nie suiwer rock, my groot liefde, nie. Ek het 'n manier gekry om sukses en geluk bymekaar te bring."

- Nicholis Louw in die Oktober-uitgawe van SARIE, Maandag 14 September te koop.

Lees ook wat hy oor hom en Robbie Klay se soortgelyke ringe te sê het ...