"As jy voel jy's vasgedruk en in 'n doodloopstraat, het jy net nog nie genoeg rondgekyk nie. Daar ís iets wat jy nie raakgesien het nie. Moenie teen vrees vaskyk nie - daar is 'n oplossing." - Niekie van den Berg, RSG-omroeper en nou DA-kandidaat.