Levi's, een van die bekenste jeans-handelmerke, het onlangs hul eie reeks hakskoene bekend gestel. Leerskoene (R549,95).
Vir meer inligting, kontak Levi's by Footwear Trading, tel. 011 630 4000