Met Kersfees net om die draai is dit weer tyd vir die Nostalgie Kersmark in Melkbosstrand.Die nostalgie sal jou beetkry sodat jy terug verlang na ouma se kombuis of jou kleintyd. Met hope om die spyse te vul asook om die kerskous vol te hou. Uitstallers om van te kies en te keur.