Met Kersfees net om die draai is dit weer tyd vir die jaarlikse Nostalgie Kersmark in Melkbosstrand. Met hope op die spyse te vul, asook om die Kerskous vol te hou. Unieke uitstallers om van te kies en te keur!