Dié skoen met sy dikker sool is laas in die jare 90 gesien. Nou kry jy van sandale tot insteekskoene met so 'n sool wat heerlike hoogte gee, maar steeds uiters gemaklik is.

Kunsleer-"flatforms" (R220), Foschini.
Kontak 0860 104 764