Wees op die uitkyk vir bykomstighede soos slaprandhoede, halssnoere en stapels armbande. Accessorize het ’n verskeidenheid begeerlikhede om jou voorkoms hierdie jaar te vernuwe. Kontak 021 447 7718.