Joya se somerreeks vir 2012 is modern, kleurvol en en prettig, en is oudergewoonte handgemaak uit halfedelstene, leer en silwer. Besoek www.joya.co.za of skakel 021 671 893 vir inligting.