Behalwe vir haar eie mans- en vrouereeks, kan jy ook Jacobs-sonbrille, die Finsk-reeks skoene en juwele van die Kapenaar Ivka Cica daar kry. Gaan loer by www.suzaanheyns.com.