Dié nuwe reeks is prettig en lig: perfek vir die somer. Daar's alles van skemerkelkierokke tot skoene, jeans, tops en bykomtighede. Die reeks is nou te kry by uitsoektakke van Queenspark landswyd. Kontak  021 460 9400 vir inligting.