Dit is seker op elke vrou se voorneme-lysie vir 2014 - oefen meer en lewe meer gesond. En met hierdie gereedskap en gemaklike oefendrag kan jy dít sommer maklik doen!

En die beste van als - jy hoef nie te wag voordat jy dit gaan koop nie. Met SARIE en kalahari.com se aanlynwinkels kan jy nou kyk, klik, koop en sommer vinnig begin oefen!

Jou gereedskap

Reebok Pro Speed Rope Reebok Pro Speed Rope

Toning Station en Medicine Ball

Oefen sonder om ’n vinger te lig!

Reebok 3kg DumbbellReebok 3kg Dumbbell

Jou oefenklere

Racerback Top

Racerback top

Di leggings en Leggings

Cuffed pants en Basic flared pants with roll-down

BeweegSA se oefenprogram - neem ook deel

Swing vest en Soft T-shirt

5 wen-diëte - dit werk!