Die wete dat iemand lief is vir jou dra jou deur donker tye.

Koester jou geliefdes en moet hulle nie as vanselfsprekend aanvaar nie. Wees ook daar vir hulle.

En wees lief vir jouself, anders kan jy nie ander liefhê nie. Maak vrede met jou “binnekind”.