"Onderweg" Jannie du Toit se nuwe musiekprojek om sy veertig jaar met Afrikaanse musiek te vier. Saam met hom op die verhoog is Christa Steyn en Susan Mouton(tjello). Teks: P G du Plessis Regie: Rina Nienaber en Hanli Rolfes. Landswye toer vanaf 23 September tot en met 14 Des 23 Sep - Lemonjackteater (Pretoria) Di 27 Sep - Universiteit Johannesburg Wo 28 Sep - Pietersburg Vr 30 Sep - National Theatre of Namibia Sa 1 Okt - Kunstekaap-teater Di 4 tot Do 6 Okt - Aardklop Kunstefees Vr 7 Okt - Musaion (Pretoria) Vr 28 Okt - Pierneefteater (Pretoria) Vr 25 Nov - Port Elizabeth Playhouse Sa 26 Nov - (Port Natal Hoerskool (Durban) Vr 2 Des - Wynand Mouton teater - Bloemfontein Sa 3 Des - Nelspruit Di 13 Des - Hartenbos Wo 14 Des - Oude Libertas Amfiteater (Stellenbosch) COMPUTICKET