Wanneer jy verhuis, verander die slotte van jou nuwe woning dadelik. nie net het die gesin wat eers daar gewoon het dalk nog sleutels nie, hulle het miskien spaarsleutels aan ander familielede of personeel gegee. As jou huis besteel word, sal jy dit moeilik kan bewys, want niemand het “ingebreek” nie.

Bron: Helen Szemerei van IntegriSure