In 1916 is Nathan Clark, ambassadeur van Clarks (’n familiebesigheid wat deur James en Cyrus Clark begin is), gebore. Eers 'n Oxbridge-student, later 'n soldaat en toe 'n vername kar-versamelaar, het sy lewe gespreek van die doelwitte waarmee die Clarks-familie hul skoenwinkel, Clarks, begin het: klassieke styl gekombineer met innoverende idees. Nathan Clark se dood in 2011 het, ironies genoeg, nuwe lewe in hierdie handelsnaam in geblaas, want in Clark se laaie en kaste is nuwe sketse, idees, en inspirasies gevind. Dit is veral die Duty Desert en Duty Trek wat aandag gelok het, omdat dit die opvolgers van die ikoniese Desert Boot is- ’n mansskoen wat nog nooit die modewêreld verlaat het nie! Clarks glo in puik materiale en handewerk
Clarks is tans 185 jaar oud, is beskikbaar in 35 lande en het al meer as 50 miljoen skoene ontwerp! Statistieke soos hierdie kan mens net opgewonde maak oor die toekoms, veral as hul doelwit is om stylvolle en gemaklike skoene te ontwerp, sodat jy die wêreld vreesloos kan aanpak. Klassieke style bly altyd 'n wenner
Jy kan Clarks op Facebook vind of binne die volgende winkelsentrums:

Clarks – Eastgate Shopping Centre

Tel: 011 616 0328

Shop U35

Upper Level

Eastgate Shopping Centre

 

Clarks – Clearwater Mall

Tel: 011 675 7377

Shop LM024

Lower Mall

Clearwater Mall

 

Clarks – Menlyn Park

Tel: 012 361 1027

Shop G150

Lower Level Menlyn Park