Sonbrille in die nuuste vorms en interessante kleure en patrone is deel daarvan. As jy voor in die modekoor wil wees besoek jou naaste YDE-tak. Vir meer inligting, kontak 021 460 2500.