"Daar bestaan vier voedselgroepe: melksjokolade, donkersjokolade, witsjokolade en sjokolade-truffels." - Anoniem

"Sjokolade is goedkoper as terapie, én jy hoef nie 'n afspraak te maak nie." - Anoniem

"'n Mens het innerlike krag wanneer jy 'n plak sjokolade in vier blokkies kan breek, en dan net een daarvan eet." - Judith Viorst