Jy kan dit kombineer met denim-bykomstighede vir stylvolle naweek-pret. Of meng strepe en kolle vir 'n speelse dog modieuse voorkoms. Hierdie voorkoms was gewild in Dolce & Gabbana se somer 2009-reeks en by plaaslike swembroek-ontwerper Love Water Love.