Dit kos R10 elk en is in 'n groot verskeidenheid ontwerpe beskikbaar. Dit lyk ook mooi op 'n kussing, lampskerm of handsak. Te koop by Mü & Me, Biscuit Mill, Albert Rd, Woodstock of besoek www.muandme.net.