"Baie mense wil saamry in die limousine. Maar wat 'n mens eintlik soek, is iemand wat sal saamry op die bus wanneer die limousine breek."

"Ek't steeds my voete op die grond, ek dra nou net beter skoene."

"Verander jou wonde in wysheid."

-- Oprah Winfrey, wêreldbekende kletskoningin

Haar TV-program gaan van die lug af in 2011 - lees hier