"Wanneer ek tuis, op televisie, jou buitelandse oorwinnings sien, dan vergaap ek my en soms huil ek van vreugde. Dan basuin ek dit uit: "Genugtig, dis my broer!" Dis 'n enorme vreugde: Ek is trots op jou." - Carl Pistorius oor sy broer, Oscar.

Lees 'n eksklusiewe boek-uittreksel uit Oscar Pistorius se biografie in jou nuwe SARIE, nóú te koop