Saartjie was gaande oor die bekendes wat tydens die Oscars gewaag het met rooi. Sy gee wenke hoe jy dié sterk kleur van die rooitapyt na jou kas kan bring.

SAARTJIE shopNet soos met ’n rooi lip, voel ek dat ’n vrou wat rooi dra hope selfvertroue het. Hulle is duidelik nie bang om aandag te trek nie. Dié rooi uitrustings op Oscar-aand het my geïnspireer om self ietsie rooi vir my kas kry.

As jy bang is vir rooi van kop tot toon, kyk dan liewer uit vir ’n toppie of bykomstighede om dié staatmaker-kleur by jou uitrusting te voeg.

Ek is mal oor dié rooi items: