Lyk sjiek en vroulik en dra hierdie sak (R520) saam met jou jeans oor naweke of gebruik dit as oornagsak. Vir meer inligting, kontak die Journey by 021 424 5209.