"Die mense het so baie van my gevleuelde woorde gehou, hulle’t my 'n staande ovulasie gegee." - Oubaas in 7de Laan. Nou ja, wat meer kan mens sê.... Lees sy lekkerste kwinkslae hier en laat weet wat jou gunsteling is.