Die Paparazzi-palmhandsak (R1 050) is ‘n moet vir enige vrou wat nuwe lewe aan ‘n uitrusting wil gee - en die diewe laat verbyloop. Beskikbaar by The Grand Shop, 021 438 2332 of besoek www.thegrand.co.za