"Ek en Mark is mekaar se grootste ondersteuners. In agt jaar het ons nog net een keer apart geslaap - toe hy by sy pa se sterfbed was. Ons is 24/7 saam. Party mense dink dis malligheid, maar dit werk vir ons. Ek bid altyd dat ons saam sal oud word." - Patricia Lewis

Lees in jou Augustus-SARIE meer oor waarvoor Patricia hoop, waarvoor sy bang is en wat sy nóú weet.

**Kyk deur Patricia se foto-album