"Dinge loop skeef - maar dit is wat jy daaraan doen en hoe jy reageer wat saak maak." - Patricia Scholtemeyer, uitvoerende hoof van M-Net oor die onlangse Idols-skandaal. (Bron: Die Burger)