Kyk ook uit vir pêrel-detail op klere en bykomstighede. Tommy Hilfiger het glad pêrel-detail op sy Dreaming Pearl-parfuumbottel!

Pêrels was ook die finale afronding vir KLûK CGDT se somer 2009-reeks by die ARISE Kaapstad-modeweek.