"Dis nou maar eenmaal so: Daar is kos en dan is daar kos wat draaie met jou loop." - Peter Veldsman, koskenner en oud-SARIE-kosredakteur.

Lees wat hy oor blondines, Mosambiek en Marlene van der Westhuizen se nuwe kookboek in die nuutste inskrywing van sy blog te sê het.